
Saving Today to Provide for Tomorrow. Find Your Favorite Brands and Products Here.
Die boek hanteer die grootste verskeidenheid grasgewasse vir droëland en besproeiing. Peulgewasse en verskeie ander voergewasse word in detail bespreek. In die boeke vind jy omvattende beskrywings van aanplant en bestuur van elke spesie sowel as proefuitslae en opbrengste. Verder bevat die boek is volledige woordelys en daar is ook diereproduksie vir Vleisbeeste, skaap en melkbeeste sowel as voervloeibeplanning. Die boek se intellektuele kapasiteit is vasgemaak deur die reeks van weidingeksperts wat die boek in sy finale vorm die lig laat sien het. Deurlopende verwysings na artikels en joernale bring geloofwaardigheid na die boek wat vertrou kan word in ‘n risikobedryf.