
Saving Today to Provide for Tomorrow. Find Your Favorite Brands and Products Here.
Die boek is bedoel om vee-eienaars te bemagtig deur middel van inligting oor veesiektes en parasiete. Dit moet geensins beskou word as 'n plaasvervanger vir veterinêre diagnose en behandeling, wat onmisbaar is. In dieselfde trant moet die entings- en doserings programme in die boek slegs as 'n riglyn gebruik word omdat elke plaas sy eie spesifieke toestande het. Die programme wat gegee word kan in samewerking met die advies van 'n plaaslike veearts gebruik word. Die siektes in die boek word opgedeel volgens simptome en word dan alfabeties gerangskik in elke seksie.
A4, volkleur, sagteband, 216 bladsye