
Saving Today to Provide for Tomorrow. Find Your Favorite Brands and Products Here.
Die doel van die boek is om kleuters aan wilde diere bekend te stel. Die kleurvolle illustrasies en storie ontwikkel vaardighede soos probleemoplossing wanneer hulle die diere boaan die bladsy in die prente soek. Daar kruip ook ‘n hasie weg op elke bladsy. Verder word telvaardighede ontwikkel waar hulle ‘n spesifieke getal van die onderskeie diere moet soek en tel.